Utrecht | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Administratiewe gewes | Utrecht (provinsie) |
Koördinate | 52° 05 '20' N 05° 06' 56' E |
Stigting | 50 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 99,21 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2022) | 361 686 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 855/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester (party) | Sharon Dijksma (PvdA) |
Amptelike webwerf | www.utrecht.nl |
Wikimedia Commons | Utrecht |
Utrecht (letterlik in Afrikaans: Utregt) is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Utrecht met 'n bevolking van sowat 368 000 in 2023 en 'n oppervlakte van 99 km². Utrecht lê sentraal in Nederland. Utrecht het ook 'n Eredivisie sokkerspan (FC Utrecht) en 'n universiteit (die Universiteit Utrecht).
In die tyd van die Romeinse Ryk was die stad as castellum Traiectum beken.